Bedieningspanne
Aanbidding
Sluit in die volgende afdelings:
- Aanbiddingspan
- Jeug Aanbiddingspan
- Sustersgroep
- Tegnies
- Klank
- Media/Multimedia


Gebedshuis
Sluit in die volgende afdelings:
Voorbidding
- Intersessie
- Biduur koordinering en aanbieding
- Gebedsaksies
- Gebedsversoeke
- Bejaardes
- Ushers
Woordskool
Sluit in die volgende afdelings:
- Sending
- Disippelskap
- Evangelisasie / Uitreike
- Bybelstudie
- Formele Studie
- Informele Lering bv TEN ens
- Selgroepe


Herlewing
Sluit in die volgende afdelings:
- Besigheids-en Professionele Sektore
- Kinderkerk
- Jeug
- Hospitaal Bediening
- Gevangenis Bediening
- Haweloos Bediening
